1925 Band – Al Wat Ek Oor Het Lyrics

As die wind hier gaan lê en die son oor my land se grond brand
Soos die seer vuiste bal en die wysheid op dooie ore val
Jy is al wat ek oor het, jy is al wat ek oor het
As die koue aan jou bene kou
Probeer vergeet maar ek onthou
Jy is al wat ek oor het
Jy is al wat de fok ek oor het
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Ek wens dit kon eenvoudig wees
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Ek wens dit kon eenvoudig wees
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Jy is te mooi en die lewe te kort
As die winter weer kom skree
En die donker donderweer jou siel skoon maak
As die stilte aan jou ore klou
Probeer vergeet maar ek onthou
Jy is al wat ek oor het
Jy is al wat de fok ek oor het
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Ek wens dit kon eenvoudig wees
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Ek wens dit kon eenvoudig wees
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Jy is te mooi en die lewe te kort
Jy is te mooi en die lewe te kort
Jy is te mooi en die lewe te kort
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Ek wens dit kon eenvoudig wees
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Ek wens dit kon eenvoudig wees
Reg of verkeerd of verkeerd of verkeerd
Jy is te mooi en die lewe te kort
Jy is te mooi en die lewe te kort
Jy is te mooi en die lewe te kort


Please Kindly drop a comment, Corrections and suggestions. Your Comment is a motivating factor for wikilyrics to perform greatly.

Tags

Post a Comment

0 Comments
* Please Don't Spam Here. All the Comments are Reviewed by Admin.

Ads Area

Disclaimer: All The Lyrics, Stories, Hymn, Poem & Anthem on Wikilyrics are submitted by various people and they have right on the contents they submitted, all the Contents on our database is for educational purposes only and are made available for free download. If you feel one of your asset should not be here please request take down.